HOE WERK DIT?

 

Rol van die Partye

Rol van die Bemiddelaar / Mediator
Kom skriftelik ooreen om te bemiddel

Onafhanklik, onpartydig en dien slegs as fasiliteerder tussen die partye.

Maak geen bevindinge / beslissings nie.

Gee geen advies nie.

Lug geen opinies nie

Kom ooreen om Kriel Bemiddeling – Mediation (KBM) aan te stelBeheer slegs die proses deur gesamentlike en afsonderlike vergaderings met die partye
Sluit skriftelike Bemiddelingskontrak (deur KBM verskaf) met aangewese Bemiddelaar as mede-ondertekenaarHandhaaf streng vertroulikheid oor mededelings aan hom/haar gemaak en benadruk by die partye dat die proses sonder benadeling van hulle regte is
Beheer die aard en inhoud van mededelings en onderhandelinge tussen hulleFasiliteer gesprekvoering in die soeke na soveel moontlike oplossings en alternatiewe opsies
Beheer die aard en omvang van enige skikking tussen hulleFasiliteer onderhandelinge oor moontlike oplossings tussen die partye
Beheer dus die sukses of mislukking van die prosesSluit die proses af deur sukses of mislukking te sertifiseer.